Huisgenoot

Boer se nuwe aanbieder en nog vars TVnuus

-

Teen dié tyd het jy al die nuus gehoor dat die pop-popsangere­s Leahh die leisels by die geliefde Minki van der Westhuizen­en oorneem as aanbieder van die kyk-kykNET-pot-en-dekselprog­ram,dekselprog­ram, Boer Soek ’n Vrou. Hier is vyf goeded wat jy oor Leah moet weet:

1 Sy is in Bellvillev­illegebore­gebore en het diegraaddi­egraad B.Com. (Regte) agterer haar naam.

2 Haar grootot deurbraak was nie as sangeres nie, maar as model. Leah is in November 2011 raakgesien­en in die Sondagkoer­ant Rapport se Model van die Jaar-kompetisie, wat sy toe ge-gewen het. Die liedjieskr­yweredjies­krywer Johan Vorster het haar kort daarna hooroor sing en sy het toe enkele maan-maande later ’n opnamekont­raknamekon­trak losgeslaan.

3 Haar debuutalbu­m,uutalbum, Wonderwerk, is in 2015 uitgereike­reik en dié bekroonde sange-sangeres se derde albumalbum sal in Maart op die rak-rakke wees.

4 Leah maakk op 30 Maart ’n draai op die silwerdoek­k saam met die gewese 7de Laner Diaan Lawrensona­wrenson en Quanita Adams in die Afrikaanse­nse chickfliek Susters, waarin hulle drie aangenomeg­enome susters speel wat ver-vervreem raak.

5 Sy is die vyfdeyfde aanbieder van Boer Soek ’n Vrou, watat sedert 2007 op die kassie is. Bekendes sooss Nadia Beukes en Elma Postma het al die programgra­m aangebied. En dié stads-stadsmeisi­e is reg virir die plaas! “Ek weet ek het groot skoene om volol te staan, maar is nie bang vir ’n uitdaging (of ’n bees, skaap of boer) nie,” vertel sy ewe dapper.r.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa