Huisgenoot

BULGUR-RISOTTO

-

Bulgur is ’n gebreekte volkoringg­raan wat vooraf gekook word om vinniger gaar te maak. Stampkorin­g kan ook gebruik word, maar dit sal langer duur voor dit gaar is. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 2 klein uie, gekap 125 g bladspek, in stukkies gesny (opsioneel) 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 4 bruinsampi­oene,

gekap ’n bietjie olyfolie 180 ml (¾ k) witwyn 375 ml (1½ k) bulgur- k – koppie(s) e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

of stampkorin­g sowat 750 ml (3 k)

groenteaft­reksel 50 g peperfetak­aas 60 ml (¼ k) elk gekapte roketen koljanderb­lare ½ suurlemoen se

skil en sap AFRONDING 1 botterskor­sie, in blokkies gesny en oondgebraa­i 2-3 wiele ekstra

peperfetak­aas olyfolie ekstra roket- en koljanderb­lare of minikruie

1 Braai die uie, spek (indien gebruik), knoffel en sampioene in die olyfolie tot die spek gaar en effens bros en die uie en sampioene sag is.

2 Voeg die helfte van die witwyn by en verhit tot dit weggekook het.

3 Voeg die koring, groenteaft­reksel en orige witwyn by. Kook sowat 10 min. op hoog of tot die koring gaar is en die meeste van die vloeistof verdamp het. Vir stampkorin­g kan jy meer aftreksel nodig hê en sal dit heelwat langer duur tot dit gaar is.

4 Verwyder van die hitte en roer die kaas, kruie en suurlemoen­skil en -sap by.

5 Afronding Skep in bakkies en skep die botterskor­sie bo-op. Breek die fetakaas oor, drup ’n bietjie olyfolie oor en rond af met die kruieblare. Sit dadelik voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa