Huisgenoot

Pragfoto’s: Cindy NellRobert­s en haar Aenea

- Ar e ie et y g,” r m e

Sy ga gaan nie vanjaar ’n aanbieder van die volgen volgende seisoen van M-Net se Wedding Bashers wees nie. Die voormalige Mej. Suid-Afrik Suid-Afrika Cindy Nell-Roberts sê sy mis haar mens mense net te veel wanneer sy vir die verfilming van die reeks moet reis. “Dit was ’n moeilike besluit, maar ek wil naweke tuis saam met my kinders en man deurbring,” sê sy aan Hui Huisgenoot.

Cindy vertel al was dit vir haar lekker om aan die vorige aflewering van die reeks te werk, is sy nie meer bereid om gesinstyd te besnoei nie. “My kinders kom eerste.” Sy wil ook vanjaar fokus op haar liefdadigh­eidsprojek, Woman 4 Woman, wat voorheen benadeelde vroue ophef en bemagtig. “Ek is in ’n tyd van my lewe waar ek wil teruggee – tyd teruggee aan my kinders en tyd gee vir my liefdadigh­eidsprojek. Dit is wat my hart vol maak.”

Die pragtige donkerkopm­a van Ethan (6) en Aenea (4) laat ma-wees mooi en maklik lyk wanneer ’n mens na haar Instagram kyk.

“Hulle word so gou groot,” het Cindy onlangs by ’ n pragtige foto van haar en haar oulike dogtertjie geskryf.

Aenea is nes haar mamma ma nie skaam vir die kamera nie en blaas vol ol selfvertro­ue soentjies met haar hartjieson­bril sonbril op die kop.

“Sy’s verlief op die bril en n dra dit elke dag. Om te verduideli­k sy kan dit nie skool toe dra nie, is ’n daaglikse gesprek.” k.”

Op ’n ander pragtige foto o is ma en dogter in wit handdoeke oeke toegedraai voor ’n spieëlkas. as. Die dogtertjie balanseer in n haar ma se tiervelsko­ene op hemelhoë hakke. “Is dit nie e waaroor ma-wees gaan nie?” e?” skryf Cindy by die foto.

Nog ’n oulike foto wys hoe Cindy vir Aenea ’n nuwe hangertjie aansit. “Aantrek-aantrek saam met mamma het pas sommer baie lekkerder geword,” skryf sy hierby.

En mamma se lewe het ook lekkerder geword noudat sy kan uitsien na ’n jaar waarin sy meer tyd by haar kinders kan deurbring.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? NOU LYK MAMMA SOOS EK MET DIE GOUE HARE
NOU LYK MAMMA SOOS EK MET DIE GOUE HARE
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa