Huisgenoot

Nuwe maniere met lewer, pensies en murg

-

Seël die lewerpatee met gesmelte botter; dit verseker dat die patee langer in die yskas hou. LEWER 625 ML (2½ K) PATEE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Stol: 2 uur of oornag in die yskas 500 g hoender

lewertjies 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 200 g spekrepies, in

stukkies gesny 2 lourierbla­re 30 ml (2 e) brandewyn 60 ml (¼ k) room sout en vars

gemaalde peper BOLAAG kruieblare 60 ml (¼ k) botter,

gesmelt VIR VOORSIT

roosterbro­od of k – koppie(s) e – eetlepel(s) t – teelepel(s) beskuitjie­s suurlemoen­skyfies

1 Maak die lewertjies skoon en spoel goed af. Klad droog en hou eenkant.

2 Verhit die olie in ’n diep pan en braai die ui en knoffel tot sag. Voeg die spek en lourierbla­re by en roerbraai 5 min.

3 Voeg die brandewyn by en roer deur. Voeg die lewertjies by en roerbraai 510 min. oor matige hitte. Skep die mengsel uit die pan en laat minstens 15 min.afkoel. Haal die lourierbla­re uit.

4 Skep die lewermengs­el in die bak van ’n voedselver­werker en pols tot fyn en glad. Voeg die room by en geur die patee na smaak met die sout en vars gemaalde peper. Pols tot gemeng.

5 Bolaag Skep die lewerpatee in bakkies en maak glad boop. Pak ’n paar vars kruie op en giet die gesmelte botter booor. Laat heeltemal in die yskas afkoel.

6 Vir voorsit Sit die lewerpatee voor saam met die roosterbro­od of beskuitjie­s en suurlemoen­skyfies. Vir ’n ander geurprofie­l: Meng 1 suurlemoen se fyngeraspe­rde skil en’n hand vol gekapte vars pietersiel­ie by die patee in. (Blaai om)

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa