Huisgenoot

RAAK ONTSLAE VAN AL DIE VERSKUILDE APPS

-

As ’n gereelde Facebooker het jy dalk al toestemmin­g gegee vir die stroomdien­s Netflix, die maatsoekpl­atform Tinder en ’n horde ander dienste en produkte se apps – of deelgeneem aan een van daardie vasvrae om te besluit of jy ’n dolfyn of ’n miskruier is. Die kans is goed jy het elke keer dat jy hierdie lokaas gevat het jou persoonlik­e data oorhandig aan vreemdelin­ge wat daarmee kan doen wat hulle wil.

Hoe kan jy daardie stellings verander?

S Klik K op die afpyltjie regs boaan n jou Facebook-blad. bo Klik nou op Settings. Klik op

Apps Ap aan die linkerkant van jou skerm. Nou wys wy Facebook vir jou al die apps waarop jy ingeteken ing is. Klik op die potloodjie jie op elke app. ap Langs App visibility kan jy kies wie op Facebook Fa kan sien dat jy ingeteken ken is vir hierdie hie app. Rol nou verder af na die hofie

Info Inf you provide to this app. Hier r kan jy die opsie wat die app toelaat om jou vriendelys vri te sien afskakel deur daarop aarop te klik. Hier is ook, onder Learn

more, mo ’n opsie om die inligting te kies kie wat die app mag gebruik of die inligting inl te verwyder wat die app p oor oo jou ingesamel het. Maar dis makliker ma gesê as gedaan, want jy y moet aan die app-ontwikkela­ars skryf om dit te vra. Boonop is hulle lle onder geen verpligtin­g om jou ver- ersoek uit te voer nie. S Rol verder af tot by Apps, web- -

sites and games. Klik op Edit en dan op Turn off – nou kan Facebook nie meer by die res van jou aanlyn wêreld insluip nie. Dit beteken ook dat jy nou nie meer toegang sal hê tot ’n klomp ander r plekke nie, soos speletjies en webtuistes wat Facebook gebruik. k.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa