Huisgenoot

SAAD BROSKORS PIZZA MET CHORIZO EN SAMPIOENE

-

Gebruik ’n silpat (silikoo (silikoon bakplaat) om die pizza op te bak. Die D deeg vorm ’n mens somme sommer net so op die b bakplaat. GENOEG VIR V 2 MENSE Bereiding: Bereiding 20 min. Bak: sowat sowa 30 min. SAADKORS SAADKOR 125 ml (½ k) sonne

blompi blompitte, gerooster 45 ml (3 e) geroosterd­e sesa sesamsade (opsion (opsioneel) 375 ml ( (1½ k) klipgemaal gemaalde witbroodme­el 5 ml (1 t) sout 150 g ko koue botter,

in stukk stukkies gebreek 1 eiergee eiergeel met sowat

30 ml ( (2 e) yswater BOLAAG 30 ml (2 e) tamatie

pesto 125 g ve verskeiden­heid

sampio sampioene ½ choriz chorizowor­s,

in skyfi skyfies gesny 2 murgp murgpampoe­ntjies, in linte gesny met ’n aartapp aartappels­killer 1 wiel sw swartpeper

fetakaa fetakaas ’n paar b basiliebla­re Voorverhit die oond tot 200 °C.

1 Kors Maal die pitte en sade fyn in ’n voedselver­werker, voeg die meel en sout by en meng goed. Voeg die botter by en verwerk tot ’n growwe meel vorm. Laat die verwerker steeds loop, voeg die eiergeel en net genoeg yswater deur die tuit by en meng tot ’n stywe deeg.

2 Verwyder uit die bak, druk bymekaar, draai toe in kleefplast­iek en verkoel 30 min.

3 Rol uit in ’n sirkel van sowat 3 mm dik en maak ’n randjie reg rondom. Blindbak tot die kors net gaar maar nie bruin is nie.

4 Bolaag Smeer die pesto oor, rangskik die sampioene, chorizo en murgpampoe­ntjies bo-op en sprinkel die fetakaas oor.

5 Bak sowat 15 min. tot die kors effens verbruin en die kaas gesmelt het. Garneer met basiliebla­re.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa