Huisgenoot

PATATPIZZA MET HOENDER EN SELDERY

-

Nommerpas vir banters, want die deeg kry geen koringmeel in nie. LEWER 1 PIZZATERT Bereiding: 10 min. Bak: 20 min. Rooster: 3-5 min. KORS 1 middelslag­patat

(200 g) 125 ml (½ k) amandel

meel 5 ml (1 t) psilliumve­sel 80 ml (¹⁄3 k) gerasper

de parmesaank­aas 1,25 ml (¼ t) fyn

gemaakte knoffel ’n knippie sout 30 ml (2 e) olyfolie 1 groot eier BOLAAG 180 ml (¾ k) gepluiste

gaar hoender 45 ml (3 e) braaisous

(opsioneel) 15 ml (1 e) tamatiesou­s

(opsioneel) ’n hand vol seldery

blaartjies 1 rolletjie bokmelkof peperroomk­aas, in skyfies gesny ’n hand vol amandel

vlokkies mikrokruie vir

afronding Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit. Bespuit goed met kossproei.

1 Kors Plaas die patat in ’n voedselver­werker en maak fyn. Voeg die amandelmee­l, psilliumve­sel, parmesaank­aas, knoffel, sout, olie en eier by. Verwerk tot gemeng.

2 Plaas op die bakplaat en vorm losweg in ’n sirkel van sowat 3 mm dik. Verf met ’n bietjie olyfolie. Bak 20 min. tot bruin om die kante.

3 Bolaag Meng die hoender met die braai- en tamatiesou­s (indien gebruik), stapel op die kors en rangskik die seldery-blaartjies en skyfies kaas bo-op. Sprinkel die amandelvlo­kkies oor.

4 Skakel die roosterele­ment van die oond aan en rooster tot die kaas effe gesmelt en die hoender lekker warm is. Sprinkel die mikrokruie oor. S

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa