Huisgenoot

GESTOPTE HOENDER MET BOMBAAI-AARTAPPELS

-

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 75 min.

BRIJANIRYS

15 ml (1 e) olie 15 ml (1 e) botter 1 ui, fyngekap 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 cm vars gemmer,

gerasper 375 ml (1½ k) basmati

rys 2 naeltjies 1 kaneelstok­kie 2 lourierbla­re 2,5 ml (½ t) brand

rissievlok­kies 5 ml (1 t) elk borrie en

fyn komyn 10 ml (2 t) geroosterd­e

masala 10 ml (2 t) sout

HOENDER

6 hoenderbor­sies,

met vel en been sout en peper 15 ml (1 e) olie

BOMBAAI-AARTAPPELS

30 ml (2 e) olie 1 ui, gekap 2 brandrissi­es, gekap 15 ml (1 e) geroosterd­e

masala 5 ml (1 t) komynsaad 4 aartappels, gekook tot net gaar, in kwarte gesny vars koljanderb­lare sout

VIR VOORSIT

ekstra koljanderb­lare natuurlike jogurt Voorverhit die oond tot 190 °C. Voer ’n bakplaat met foelie uit en bespuit met kossproei. 1 Brijanirys­Verhit die olie en botter in ’n kastrol en braai die ui, knoffel en gemmer tot goudbruin. Voeg die res van die bestanddel­e by en bedek met 750 ml (3 k) water. Bring die rys tot kookpunt en laat 1520 min. prut of tot die rys sag is.

2 Hoender Maak die vel van die borsies effens los. Stop die rys onder die vel in. Steek die vel vas met ’n tandestokk­ie. Herhaal met al die borsies en pak op die bakplaat.

3 Geur die hoender met die sout en peper en drup die olie oor. Rooster 40 min. in die verhitte oond of tot goudbruin en gaar. 4 Bombaai-aartap

pelsVerhit die olie in ’n pan en braai die ui en rissies tot goudbruin. Voeg die speserye by en roerbraai tot geurig. Voeg die aartappels en koljander by en braai tot die aartappels deurwarm is. Geur met sout.

5 Vir voorsit Sny die hoender van die been af en sit voor saam met die aartappels, koljander en jogurt.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa