Huisgenoot

MEDISYNE VIR GESONDE MENSE

-

In 1980 was di die wêreld ê ld se ses f farmaseuti­ese reuse vir die eerste keer in hul geskiedeni­s van 150 jaar in die moeilikhei­d. Die naoorlogse oplewing in voorskrifm­edikasie wat sy toppunt in die 1960’s met valium bereik het, was in gedrang.

Die patentemed­isyne wat hulle van 19de-eeuse hoekwinkel­s in 20ste-eeuse multinasio­nale konglomera­te omskep het, was op die punt om vervang te word deur generiese middels. Dit het hul winsgewend­heid in gedrang gebring.

Henry Gadsen, uitvoerend­e hoof van Merck Pharmaceut­icals, het ’n dapper oplossing vir die patentdile­mma gehad.

“Ons probleem was dat die potensiaal van medikasie beperk was tot siek mense,” het hy aan die saketydskr­if Fortune gesê. “Dit was nog altyd my droom om medisyne vir gesonde mense te maak en aan almal te verkoop.”

Henry se oplossing was geniaal: Hy wou voorkomend­e medikasie in iets so alledaags soos kougom omskep, iets wat ’n mens elke oggend in jou mond sit sonder dat jy eens daaroor dink. Henry wou hê gesonde mense moes medikasie lewenslank as voorkomend­e maatreël gebruik.

Dit was ’ ’n ongeloofli­ke visie om die klantebasi­s uit te brei: van 15% van die bevolking wat werklik siek is tot 100% wat dalk eendag siek kon raak. Dit het nie saak gemaak hoe klein die risiko was nie; dit kon behandel andel word. En ’n hele spul nuwe of duistere istere sindrome of kwale kon by almal al gediagnose­er word wat geen risiko gehad het nie.

Kon studente ente wat van pizza en met toegetrekt­e getrekte gordyne leef aan ’n tekort aan vitamien D ly en n dus gevaar loop om ragitis gitis of “seisoenale e gemoedsteu­ring” te ontwikkel? En sowaar, ’n spul l sindrome het kop uit- - gesteek waarvan nie- emand tevore e geweet het nie, en hul definisie is gewild wild gemaak en uit- gebrei om talle nuwe aspekte van die alledaagse lewe te dek wat miljoene mense raak. As enige toestande vantevore bestaan het, is dit selde gediagnose­er. Nie meer nie. Tesame w was daar ’n magdom onduidelik­e onduide fobies en verslawing­s slawin wat wissel van die vrees vir blink oppervlakk­e tot t angs dat jy ’n winskopie wi sal misloop. Dis D waar geld gemaak kon k word. Elke aspek van die lewe was nou ’n mediese kwessie. Elke E neurose, angstighei­d, tighei spiertrekk­ing of vreemde, vreemd ongemaklik­e gevoel wat jy kry wanneer jy in die verkeer verke sit, kon ’n naam kry, kr uitgeklaar of verdoof word. Nou kan ons vreedsaam op ’n winsgewend­e medisynewo­lk deur die dag sweef.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa