Huisgenoot

Damian Lewis

Dié Homeland-ster is terug in die derde seisoen van die trefferree­ks Billions

-

Saamgestel deur LARA ATSON GELDMANDie­GELDMAN

Die Britse akteur het einde April na ons skerms teruggekee­r in die dramareeks d Billions op M-Net. Maar dinge lyk sleg v vir sy karakter, die Wall Street-biljoenêr Bobby Axelrod. Axelr ’n Regsgeding hang oor sy kop, hy’s vervreem van va sy vrou, Lara (Malin Akerman), en hy en die adv advokaat Chuck Rhoades (Paul Giamatti) probeer ste steeds om mekaar te vernietig. Maar Bobby gaan nie sommer lê nie. “Axe kan sy hele fortuin verl verloor; sy lewenspres­tasie,” sê Damian (47). “Aan die begin beg van seisoen drie sal hy moet hof toe gaan. En as a die ander kant ’n sterk genoeg saak maak, sal hy moet verantwoor­ding doen.” En natuurlik woeker woe hy agter die skerms om seker te maak dit gebeur g nie.

GESINSMAN

Damia Damian is al 11 jaar met die Britse aktrise Helen McCrory (49) getroud. Hulle het ’n 11-jarige 11-jari dogter, Manon, en 10-jarige seun, Gull Gulliver. Die paartjie het in 2003 verlief geraak toe hulle teenoor mekaar gespeel het in die toneelstuk Five Gold Rings in Lon Londen. Damian het wêreldroem w verwerf danksy sy rol as N Nicholas Brody in die bekroonde dramare dramareeks Homeland, wat in 2011 op die kassie kassi begin het. Die Brit se Ame Amerikaans­e aksent in dié reeks was so oort oortuigend dat hy die rolle in Amerika bly inryg. “Mense is so verward wanneer wannee hulle besef hy is nie Amerikaans nie,” nie sê Helen. Wanneer mense hulle in New N York voorkeer en hy met sy Britse ak aksent praat, “lyk hulle asof hy oor hulle o opgooi”, skerts sy. Die twee is ’n gedugte gedu span. Tydens Helen se skietwerk verlede j jaar aan die Britse TVreeks Fearless het Damian Dam hul kinders saam met hom Amerika toe geneem en daar in ’n internasio­nale skool gesit. ge

TROTSE BRIT

Damian het i in 2014 die Orde van die Britse Ryk van prins William gekry. Die prins is glo ’n groot aanhanger. Damian het die rol vertolk van die Britse koning Henry VI VIII in die TV-minireeks Wolf Hall. Sy oupa aan moederskan­t, moed sir Ian Bowater, was van 1969 tot ’70 burg burgemeest­er van Londen. BRONNE: IMDB.COM, VARIETY.COM, TELEGRAP TELEGRAPH.CO.UK, PEOPLE.COM

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa