Huisgenoot

GIGI EN ZAYN WEER SAAM?

-

Die twee was duidelik dui in ’n vrygewige bui en het gestop om met m ’n hawelose man te gesels ges voor hulle albei in hul beursie gekrap en iets in sy koppie gegooi het.

SES weke e nadat hulle ulle uitgemaak aak het, lyk dit of Gigi Hadid did en Zayn Malik weer die skoot th hoog deur d het. Die D 23-jarige supermodel en die voormalige One Direction-groeplid tion-g is onlangs in New York gewaar waar hulle mekaar soen. Maar M volgens iemand in die binnekring binn moet aanhangers nie te t gou bly raak nie, want die twee t beweer hulle het “net uitgehang” en is nog nie amptelik amp weer saam nie. Nog N ’n bron sê hoewel “Zayn “Za baie graag saam met Gigi G wil wees en dit duide- lik gemaak het”, is die Victoria’s Secretmode­l “’n bietjie meer huiwerig” daaroor om hul romanse te hervat. Maar M dis di nie i net th hul gekoer in die openbaar wat die tonge laat klap het nie – mense het ook gepraat oor Zayn se nuwe tatoeëerme­rk by sy uitgebreid­e versamelin­g, wat reeds ’n tatoeëerme­rk van Gigi se oë op sy borskas en van sy eksmeisie Perrie Edwards op sy arm insluit. Die 25-jarige sanger – bekend vir sy vreemde smaak in lyfkuns – het met ’n ingewikkel­de tatoeëerme­rk op sy kop gespog wat by sy linkeroor begin en in ’n blaarpatro­on uitloop. Hoewel aanhangers van die glanspaart­jie in hul noppies was om hulle saam te sien, is talle skepties – oor die tatoeëerme­rk én die versoening . . .

 ??  ??
 ??  ?? saamin GigienZayn Appel dieGroot
saamin GigienZayn Appel dieGroot
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa