Huisgenoot

2 TEMPOERAUI­ERINGE

-

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 min. Staan: ½ uur Gaarmaak: 20 min. TEMPOERABE­SLAG 180 ml (¾ k) koek

meel 60 ml (¼ k) mielieblom sout 1 eier 250 ml (1 k) sodawater UIE 3-4 wit-uie, in ringe

gesny en geblansjee­r olie vir diepvetbra­ai

1 Meng al die bestanddel­e vir die tempoerabe­slag en laat minstens 30 min. staan.

2 Uie Druk die uieringe goed droog, doop in die tempoerabe­slag en plaas ’n paar ringe op ’n slag in die verhitte olie.

3 Diepvetbra­ai tot goudbruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa