Huisgenoot

5 BABASPINAS­IESLAAI GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min.

-

VINAIGRETT­E 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk sap en skil van 2 suur

lemoene 45 ml (3 e) appel- of

rysasyn 45 ml (3 e) olyfolie 2,5 ml (½ t) Dijon

mosterd 10-15 ml (2-3 t) heuning ’n skeut sojasous SLAAI 100 g babaspinas­ie 1 rooi-ui, in dun skyfies 2-3 wiele fetakaas 60 ml (¼ k) gerooster

de sonnebloms­ade

1 Vinaigrett­e Meng al die bestanddel­e.

2 Slaai Plaas die spinasie en ui in ’n slaaibak of in individuel­e bakkies, giet van die vinaigrett­e oor en sprinkel die fetakaas en sade bo-oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa