Huisgenoot

WENK

-

Voor jy skuif, kyk eers of ’n ander voordeleop­sie van jou huidige fonds jou nie beter pas nie. As jy by dieselfde fonds bly en net van opsie verander, is daar geen uitsluitin­gs of boetes nie. Daar sal ook geen wagperiode wees nie, behalwe as jy jou reeds om watter rede ook al in ’n wagtydperk bevind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa