Huisgenoot

M-NET

-

MY KITCHEN RULES SOUTH AFRICA

Die plaaslike kookprogra­m keer terug. Tien nuwe spanne van twee elk spook dit in die kombuis uit vir die wenprys van R1 miljoen. Die bekende restaurate­ur en bekroonde sjef David Higgs en die Mi Casa-hoofsanger en sjef, J’Something (foto), is weer die beoordelaa­rs.

SONDAE OM 18:00

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa