Huisgenoot

SHOWMAX

-

THE CROSSING

Vlugteling­e wat van ’n oorlog vlug, soek skuiling op ’n Amerikaans­e dorp in dié wetenskaps­fiksie- rillerreek­s. Hulle beweer hulle is van Amerika, 180 jaar in die toekoms. En minstens een van hulle het glo bomenslike magte wat hulle ’n bedreiging kan maak vir ander. Steve Zahn en Natalie Martinez (foto) van APB-faam.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa