Huisgenoot

Plaaslike doen-dit-self is lekker

-

ALLES kan Trots Suid-Afrikaans wees, selfs die verbeterin­gs aan jou huis. Of jy dit self doen of voorraad koop, dis goed om te weet ons het ’n verskeiden­heid Trots Suid-Afrikaanse opsies om van te kies. Dit het ’n verreikend­e uitwerking op ons land se ekonomie. Die dominoeffe­k van werkskeppi­ng is boonop ’n bonus. Ons het plaaslike maatskappy­e bymekaarge­kry wat jou huis van trots sal laat skitter.

Olympic Paints is ’n Trots Suid-Afrikaanse verfvervaa­rdiger wat ’n reeks verwe, deklae en verseëlaar­s bied. Dit is die enigste verfvervaa­rdiger met die innoverend­e Flip ‘n’ Roll-emmer, wat ’n ingeboude bak in die deksel het. Dié Suid-Afrikaans ontwerpte en gepatentee­rde produk verminder ’n gemors en vermorsing, wat jou verf langer laat hou.

As jy geute soek, is Sello’s Gutters ideaal om jou huis met ’n voldoende water dreinering stelsel toet e rus. Dié firma, wa tin 2014 met die Sassdainno­vering s prys bekroon is, bied ook bekleding teen mededingen­de pryse. Sello’s Gutters streef na uitstekend­e gehalte en skep boonop werk vir die gemeenskap, nog ’n aansporing om die plaaslike vervaardig­ingsektor te steun.

Doen jy tans afrondings­werk aan jou huis? Pavini Tiles kan in al jou teëlwerk behoeftes voorsien. Pavini is al langer as 30 jaar die handgemaak­te voorkeurte­ël in die Suid-Afrikaanse mark. Dis duursaam en elegant. Kies gehalteteë­ls wat kundig vervaardig en volgens bestelling gemaak word.

En as jy die Trots Suid-Afrikaanse vlag nog hoër wil laat wapper, bied

Levlx innoverend­e teëloploss­ings. Doen-dit-self is soveel makliker met dié nuttige toestel. Druk dit bloot tussen teëls om dit eweredig te lê.

Om jou droomhuis ’n werklikhei­d te maak en plaaslik te koop was nog nooit so maklik nie.

Skep jy jou droomhuis? Kies volgende keer uit dié Trots SuidAfrika­anse firmas wanneer jy jou voorraad vir selfdoen bymekaarkr­y.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa