Huisgenoot

KREEF

-

21 JUN – 21 JUL Jou persoonlik­e jaar staan einde se kant toe. Dis ’n geskikte tyd om oor die afgelope 12 maande se prestasies en teleurstel­lings te reflekteer. Met dié dat ’n vars begin om die draai is, moet jy dalk vir nuwe dinge ruimte maak. Dis dus ’n week om ontslae te raak van rommel en dit wat nie meer nuttig is nie, of dit nou materiële besittings, slegte gewoontes of ou griewe is. GELUKKIGE NOMMERS 43, 11, 15, 39, 37, 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa