Huisgenoot

LEEU

-

22 JUL – 22 AUG Die liefdesdiv­a, Venus, betree tans jou teken, wat jou selfversek­erd sal maak wat hartsake betref. Dis ’n tyd waar jou charisma en sjarme in jou guns behoort te tel, of jy nou ’n nuwe liefde wil lok of vir jou geliefde wil wys hoeveel jy omgee. Dis ook ’n week om spesiale aandag aan jou voorkoms te gee, veral as jy ’n Leeu is wat daarvan hou om goed versorg en netjies te lyk. GELUKKIGE NOMMERS 41, 3, 50, 51, 28, 33

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa