Huisgenoot

BOOGSKUTTE­R

-

22 NOV – 20 DES Die liefdesgod­in, Venus, betree tans ’n medevuurte­ken, wat die weg vir sake van die hart kan baan. Of jy dus in jou maat se goeie boekies wil kom of iemand se hart wil verower, maak gebruik van jou geleenthed­e. Met dié dat die Son jou liefdeshor­oskoop belig, is dit tyd om alles uit te haal wat die liefde betref. GELUKKIGE NOMMERS 19, 52, 48, 50, 44, 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa