Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Venus, die planeet van liefde en teerheid, betree tans jou liefdeshor­oskoop, wat goeie nuus is wat jou liefdeslew­e betref. Jy is dalk ’n komkommerk­oel Waterdraer wat nie jou hart op jou mou dra nie, maar jou hart is beslis ook nie van klip gemaak nie. As iemand jou oog gevang het, is dit ’n goeie tyd om hom of haar uit te vra. GELUKKIGE NOMMERS 17, 8, 14, 7, 46, 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa