Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Die kunstige Venus beweeg ’n medevuurte­ken binne, wat beteken jy sal dalk maklik jou kreatiewe kant verken. Oorweeg dit om vir kunsklasse in te skryf of leer ’n instrument speel. Nie net sal jy ’n nuwe uitdaging geniet nie; dit kan ook onverwags die begin van ’n stokperdji­e of die ontdekking van ’n onontwikke­lde talent wees. GELUKKIGE NOMMERS 5, 38, 50, 7, 20, 29

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa