Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Waak vandeeswee­k teen beperkende en neerdrukke­nde gedagtes, want dit kan jou vordering belemmer en jou lewe versuur. Jy stres waarskynli­k oor dinge wat dalk nooit sal realiseer nie, veral as jy ’n tipiese kommerkous-Maagd is. Pleks van oor die negatiewe tob, kan jy positiewe bevestigin­gs herhaal en gunstige uitkomste visualisee­r. Dit is dalk die moeite werd om dié tegnieke te probeer om die swaarmoedi­gheid te klop. GELUKKIGE NOMMERS 32, 27, 16, 42, 30, 19

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa