Huisgenoot

SKERPIOEN

-

23 OKT – 21 NOV Venus, die planeet van aantrekkin­gskrag, betree jou loopbaanho­roskoop, wat vir positiewe uitkomste kan sorg. Jy kan dalk ’n magneet vir winsgewend­e ooreenkoms­te wees of ’n geskikte sakevennoo­t ontmoet. Aangesien werkgesell­ighede en sake-etes geleenthed­e kan wees om jou beroepsdoe­lwitte te bevorder, moet jy liefs nie vandeeswee­k dié afsprake vermy nie. GELUKKIGE NOMMERS 47, 13, 20, 10, 33, 21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa