Huisgenoot

Jenner-familie afwesig

-

Brody B d Jenner was nie juis deur sy liefdevoll­e familie omring toe hy en Kaitlynn CarteCarte­r Carter (29) onlangs in Indonesië afhaak afh nie. Die voormalige ster st van The Hills se halfsuster­s halfsustee­r Kendall (22) en Kylie Jennerr Jenner (20) ( was nêrens te sien toe hy met die invloedryk­e vlo mode-enskoonhei­dsblogger skko trou trro nie. Volgens bronne het h Brody die laaste la jare van hulle vervreem v geraak en onlangs erken hy is ook oor Kylie se sse swangerska­p in die duister gehou. “Ons “O het nooit van my twee kleinsussi­es iie gehoor nie,” het Brody BBr aan die tyd- skrif People erken. “Ek dink nkn nie hulle het ooit geantwoord d nie. Ons het vir hulle ’n uitnodi- i-ging gestuur, maar nooit iets teruggehoo­r nie. Ek sou hulle graag daar wou hê.”

Die 34-jarige se beroemde pa, Caitlyn Jenner (voorheen Bruce), kon die troue ook nie bywoon nie weens “werkverpli­gtings wat maande vooruit vasgestel el was en nie verander kon word nie”.

Die 68-jarige het wel haar skoondogte­r se henneparty bygewoon en aan haar Instagrama­anhangers gesê dit was “baie beter as rampartytj­ies”.

 ??  ??
 ??  ?? Kaitlynn en Caitlyn
Kaitlynn en Caitlyn
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa