Huisgenoot

Brigitte weer swanger . . . op 54

-

Die aktrise en model Brigitte Nielsen, wat met Sylvester Stallone (71) getroud was en rolle in rolprente soos Rocky IV en Beverly Hills Cop II vertolk het, gaan weer ma word – en dit boonop op 54. Brigitte het op Instagram aangekondi­g sy verwag haar vyfde kind, by die Italiaanse televisiev­ervaardige­r Mattia Dessi (39), haar vyfde man.

Brigitte is reeds die ma van vier seuns: Julian Winding (34) by haar eerste man, die komponis Kasper Winding; Killian (28) by die voormalige beroepsvoe­tbalspeler­p Mark Gastineau; en Douglas (25) en Raoul (23) by haar eksman Raoul Meyer, ’n akteur.

Kom ons hoop dis ’n dogter.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa