Huisgenoot

Nog ’n nuwe paartjie . . .

-

Emma en Justin is nie die enigste sexy nuwe paartjie op ons radar nie . . .

Nick Jonas en Priyanka Chopra het amptelik gerugte oor ’n romanse laat vlam vat met nie een nie, nie twee nie, maar drie agtereenvo­lgende kuiers.

Nadat hulle by ’n Los Angeles Dodgers-bofbalweds­tryd, ontspanne op die strand en tydens ’n laataandet­e saam gesien is, het Nick dit eindelik “Instagram-amptelik” gemaak.

Die 25-jarige sanger en akteur het alle twyfel oor sy gevoelens vir die 35-jarige Indiese aktrise en Mej. Wêreld 2000 uit die weg geruim deur ’n foto van haar te deel waar sy skaterlag tydens ’n ete in ’n kitskosres­taurant saam met vriendinne

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa