Huisgenoot

matrikulan­t aan die Helpmekaar-kollege, Johannesbu­rg burg

-

“Ons grootste uitdaging is om onsself te vind en te wees,” sê Marco. “Leerders wat prestasieg­edrewe is, het ’n aggressiew­e, mededingen­de aard in skole aangeleer, wat die welstand van kinders nadelig beïnvloed – fisiek sowel as emosioneel.” Hy gesels graag met sy gesin en vriende oor die moeilike en ongelukkig­e tye in sy lewe. “Dit Dit he help om my op positiewe dinge gefokus te hou.” Hy wil ná m matriek ’n graad in rekening- reken

kunde voltooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa