Huisgenoot

matrikulan­t aan die Sekondêre Skool Saxonsea, Atlantis

-

Om O ’n tiener in 2018 te wees is vir haar “baie moeilik”, m veral weens boelies met selfone. “As gevolg ge van die internet word jou selfbeeld met die di druk van ’n send- knoppie binne sekondes afgebreek. ge Jy word verneder en daar is niks wat jy daaraan da kan doen nie.” Dit kan lei tot depressie en selfdood, s sê Chanté. “Ouers moet besef tieners se s lewe is deesdae baie anders as 10 jaar gelede; daar is meer druk en probleme.” Sy hanteer dit deur na musiek te luister en volg haar ma se raad. “Ek vra haar mening oor elke besluit.” Chanté wil ná skool medies studeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa