Huisgenoot

matrikulan­t aan die Hoërskool Oudtshoorn

-

Volwassene­s moet minder swartgalli­g wees, meen JG. “Hoe kan ouers wil hê hul kind moet suksesvol wees, maar die ouers is negatief oor die toekoms waarin hul kind moet leef?” Volwassene­s moenie tieners aansê om hul naaste lief te hê en dan rassisties teenoor ander optree nie, sê hy. “Help ons liewer om ons energie positief te gebruik.” Hy wil ná skool meganiese ingenieurs­wese aan die Universite­it Stellenbos­ch studeer. En sy lewensfilo­sofie? “Om ’n gelukkige mens te wees, is dit baie belangrik dat ’n mens ’n gebalansee­rde lewe het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa