Huisgenoot

gr. 11-leerder aan die Hoërskool k l Suid-Skiereilan­d in Grassy Park

-

Sy soek ’n bietjie meer vryheid noudat sy 18 jaar oud word, sê Megan. “Ek is oud genoeg om my eie foute te maak, maar volwassene­s kritiseer sommige van my besluite omdat hulle dit anders ervaar het. Dinge soos Instagram en Facebook maak dit makliker om tieners in die openbare oog te verneder en te teister. Die sosiale media stel ’n mens ook bloot aan euwels, soos dwelms, en stel ’n slegte voorbeeld aan tienermeis­ies van hoe hulle moet lyk of aantrek.” Kies jou vriende versigtig, is haar raad, en probeer om altyd openlik met jou ouers te wees; moet nooit vir hulle lieg nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa