Huisgenoot

gr. 11-leerder aan die Hoërskool Bellville

-

Dit is soms ’n groot uitdaging om goeie punte op skool te behaal, sê Bianca. “Saam met hierdie uitdaging kom hoë stresvlakk­e. As tiener is dit ook ’n uitdaging om met jou ouers te probeer kommunikee­r. Hulle verstaan nie altyd die uitdagings wat jou as tiener in die gesig staar nie.” Daar word ook deesdae baie meer druk op tieners geplaas om perfek in die sosiale media te wees, sê sy. “Maar ek steur my nie aan wat die media sê oor hoe ek moet leef nie.” Sy meen dis belangrik om nie die lewe te ernstig op te neem nie, “want in ’n oogwink kan dit alles verbyy wees”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa