Huisgenoot

DIE HERTOG EN HERTOGIN VAN KENT

-

Vir koningin Elizabeth se neef prins Edward en sy vrou, Katharine, is Wren House, noord van die Kensington­paleis, as’t ware hul aftreeplek­kie. Hulle het vroeër in Anmer Hall in Norfolk gewoon, waar hulle hul kinders, twee seuns en ’n dogter, grootgemaa­k het, berig The Telegraph. Anmer Hall is deesdae een van William en Kate se wonings. Die hertog en hertogin van Kent is baie privaat en weinig is oor hul doen en late bekend.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa