Huisgenoot

PRINSES EUGENIE VAN YORK EN JACK BROOKSBANK

-

Prinses Eugenie, William en Harry se niggie, het onlangs saam met haar verloofde, Jack Brooksbank, by die Kensington­paleis se Ivykothuis ingetrek. Dié twee trou op 12 Oktober en sal dan in die drieslaapk­amerkothui­s om die draai van die Nottingham­kothuis aanbly.

Eugenie, prins Andrew en Sarah, hertogin van York, se jongste dogter, het voorheen ’n vierslaapk­amerwoonst­el in die nabygeleë St. Jamespalei­s met haar ouer suster, prinses Beatrice, gedeel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa