Huisgenoot

Tim laat die rolletjies wegsmelt

-

Basta met verskoning­s! Dis nou of nooit, het die akteur en vervaardig­er Tim Theron besluit toe hy besef dis tyd om kilo’s af te skud.

Al is dit vir hom die lekkerste rol om pa van Sophia (3) en Migael (18 maande) e) te wees, het twee woelwaters in die ie huis die laaste paar jaar sy tyd om m te oefen beperk.

“Skielik bereik ’n mens ’n punt t waar jy besef jy lyk nie meer soos wat t jy graag wil lyk nie,” vertel Tim.

Dis toe dat hy in Februarie by die gewese ge ewese Mnr. Suid-Afrika en persoonlik­e afrigter afrigt ter Dieter Voigt begin oefen het. Die vetrolletj­ies etrolle tjies het begin wegsmelt. Tim het reeds sy gewig gew wig van 92,9 tot 86,5 kg en sy liggaamsve­t vet van n 18,1 tot 11,6% afgebring.

Al is Dieter ’n aangename ou, het hy y geen genade wat ’n oefensessi­e e betref betre ef nie, verseker Tim. Hy sal tot vier keer per week saam met Dieter oefen en die oefensessi­es wissel tussen krag-, g kardio- en hoë-intensitei­tsinterval­oefening. “Elke dag se oefenprogr­am oefenoefen­pr verskil,” sê Tim. Hy werk tans hard hardd aan a die vervaardig­ing van ’n TV-reeks gegrond op die bekroonde skrywer Deon Meyer se blitsverko­per blittsv Trackers (Spoor in Afrikaans). Selfs op dae dda dat hy nie in die gim kan wees nie, kry k hy ’n oefenprogr­am wat hy op opp sy s eie moet volg. En saam met die strawwer oefenprogr­am oef het ook ’n gesonder son eetplan gekom. Tim sê hy h maak deesdae “skoner koskeuses” koosk deur minder suiker en stysel te eet en meer groente groentte in i te neem.

 ??  ?? Daar word behoorlik spiere gebou. Die akteur en vervaardig­er Tim Theron het vroeër vanjaar besef dis tyd om van ’n paar ekstra kilo’s ontslae te raak. Hy het ernstig begin oefen en reeds meer as 5 kg afgeskud.
Daar word behoorlik spiere gebou. Die akteur en vervaardig­er Tim Theron het vroeër vanjaar besef dis tyd om van ’n paar ekstra kilo’s ontslae te raak. Hy het ernstig begin oefen en reeds meer as 5 kg afgeskud.
 ??  ?? Tim saam met sy persoonlik­e afrigter, Dieter Voight, ’n gewese Mnr. Suid-Afrika. Wat oefening betref, het Dieter geen genade nie, vertel Tim.
Tim saam met sy persoonlik­e afrigter, Dieter Voight, ’n gewese Mnr. Suid-Afrika. Wat oefening betref, het Dieter geen genade nie, vertel Tim.
 ??  ?? ’n BlaasBlaas­kansska saam met sy kinders,ders, So op phia en Migael.
’n BlaasBlaas­kansska saam met sy kinders,ders, So op phia en Migael.
 ??  ??
 ??  ?? LINKS: IInn ddie gim doen Tim uiteenlope­ndee lopende ooefeninge, wat wissel van krag- en n kkardio- tot hoë-intensitei­tsin siteitsint­ervaloefen­inge.nte
LINKS: IInn ddie gim doen Tim uiteenlope­ndee lopende ooefeninge, wat wissel van krag- en n kkardio- tot hoë-intensitei­tsin siteitsint­ervaloefen­inge.nte
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa