Huisgenoot

DUSTY ROSE STEEL DIE KOLLIG

- BRONNE: FASTCOMPAN­Y.COM, CNN.COM

Die Amerikaans­e tydskrif People het Adam Levine al as die sexyste man op aarde aangewys. Tog was die Maroon 5-hoofsanger (39) nie soos gewoonlik die middelpunt van belangstel­ling toe hy onlangs in Los Angeles gaan koffie drink nie, want alle oë was gerig op ’n klein modepop met ’n oulike pienk sonbril. Sy is die 20 maande oue Dusty Rose, Adam en sy vrou, die Namibies gebore model Behati Prinsloo (29), se eersteling. Terwyl pa en dogter hul uitstappie geniet het, was ma Behati vermoedeli­k tuis by hul drie maande oue baba ,Gio Grace.

 ??  ?? Is Dusty Rose nie uitgeknip haar mooie mamma nie?
Is Dusty Rose nie uitgeknip haar mooie mamma nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa