Huisgenoot

Mense en Hul Dinge

- G eet ey, rel, stu ugekor Lucaas Line-stee seisoo werkk, vev J

REESE WITHERSPOO­N is al ’n feminisiko­on vandat sy in die fliek Legally Blonde van 2012 ’n oulike pienk pakkie aangetrek en in die regte gaan studeer het. En dit lyk nie asof die 42jarige enigsins die pas wil verslap nie. Die Amerikaans­e tydskrif Fast Company het haar onlangs vereer vir haar baanbreker­swerk in die #MeToobeweg­ing asook vir haar sukses as vervaardig­er van trefferfli­eks soosWild soos Wild enGone en Gone Girlen Girl en die reeks Big Little Lies Lies. s. Daarby het haar produksiem­aatskappy, Hello lo Sunshine,S Sunshine, die onderskeid­ing dat hulle ’n spesiale ale afdeling vir die ontwikkeli­ng kke eling van vroue as rolprentpr­en ntvervaard­igers het. et.

In ’n onderhoud d met Fast Company any het Reese vertel hoeveel trefkrag Legally Blonde gehad het. Daarin het sy Elle Woods gespeel, ’n student wat ontluik toe sy, soos haar ekskêrel, in die regte gaan stu- deer. “‘Ek is regsfakult­eit toe danksy jou,’ sal iemand sê. Of: Jy‘ het my in myself help glo,’” vertel sy oor kykers se reaksie. “Terwyl ek aan die fliek gewerk het, het ek nie eens besef dis in ’n sekere opsig ’n moderne feministie­se manifes nie. Baie vroue het aanklank gevind by die gevoel dat jy onderskat word.” Die bedrywige sakemagnaa­t het duidelik dringend ’n blaaskans gekort. Einde verlede maand is sy opgemerk in ’n oord in die plesiersta­d Cabo San Lucas, Mexiko. Die Walk the Line-ster, wat nou aan die tweede seisoen van Big Little Lies werk, het haar slanke gimlyfie vertoon terwyl sy aan ’n drankie geteug en gesels het met haar man, die Hollywood-talentagen­t Jim Toth (48).

 ??  ?? Reese Witherspoo­n saam met haar man, Jim Toth, hul seun, Tennessee (5), en haar kinders by die akteur Ryan Phillippe, Ava (18) en Deacon (14).
Reese Witherspoo­n saam met haar man, Jim Toth, hul seun, Tennessee (5), en haar kinders by die akteur Ryan Phillippe, Ava (18) en Deacon (14).
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa