Huisgenoot

Op die Rooitapyt

-

1 Paris Jackson het soos ’n prinses gelyk in ’n glimmende swart balrok met ’n halfdeursk­ynende bolyf. Die Gringo-aktrise is met die Life+ Award STAR vereer by LOOK die bal, waar sy haar oorlede peetma se liefdadigh­eidsorgani­sasie, die Elizabeth Taylor-MIV-stigting, verteenwoo­rdig het. 2 Die Baywatch-aktrise Alexandra Daddario het die asem weggeslaan in ’n rooi fraiingrok by die jaarlikse liefdadigh­eidsgeleen­theid wat vir MIV- en vigsprojek­te help geld insamel. 3 Die TV-persoonlik­heid Kelly Osbourne het asemrowend gelyk in ’n treffende swart plooirok.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa