Huisgenoot

Hulle eet wát? ’n Kykie na die eienaardig­ste kossoorte op aarde

-

Die oorspronkl­ike inwoners van Australië beskou die witchettyl­arwe as ’n lekkerny. ’n Mens moet net ’n witchettyb­oom vind en in die stam of wortelstel­sel vir dié motlarwe grawe. Hulle sê dit proe soos roereier, hoewel die larwe glibberig en koud is. As jy dapper is, byt die onderste deel van die wurm af en gooi die kop weg. Dan kou jy dit tot net die vel oorbly. Spoeg g dit daarna uit. As jy nie dapper genoeg is nie, kan jy die e larwes aan ’n kebabstokk­ie ryg en oor ’n vuur braai.

 ??  ?? 72
72
 ??  ?? Kyk na dié video van hoe die witchettyl­arwe uit ’n boomstam gehaal en geeet word: youtube.com/ watch?v=VBf-Gelm5fE.
Kyk na dié video van hoe die witchettyl­arwe uit ’n boomstam gehaal en geeet word: youtube.com/ watch?v=VBf-Gelm5fE.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa