Huisgenoot

LOS DIE KLOKKE

- – MARINA MARAIS

Kleintyd in die 1950’s het ek dikwels by my ouma in die Paarl gekuier. Die Toringkerk se klokkespel was vreeslik mooi (Konsternas­ie oor die klokke, 31 Mei). Vandag nog spits ek my ore daarvoor wanneer ek in die Paarl kom. Dit sal ’n hartseer dag wees as hulle stil moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa