Huisgenoot

1 SKOENVETER­AARTAPPELS­KYFIES

-

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 40 min. Gaarmaak: 20 min. 3 groot aartappels genoeg olie vir diep

vetbraai sout

1 Skil en sny die aartappels in lang, dun repies, sowat 3 mm breed.

2 Druk droog en diepvetbra­ai ’n hand vol op ’n slag in die verhitte olie tot bros, sowat 7 min. per bondel. Geur met sout.

 ??  ?? 2 3 1 4 5 6
2 3 1 4 5 6

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa