Huisgenoot

VIERKANTIG

Leonardo DiCaprio (akteur)

-

’n Vierkantig­e gesigvorm word gekenmerk deur ’n sterk kakebeen wat soms breër as die voorkop is. Probeer ’n sirkelvorm­ige stoppelbaa­rd – dit sal jou vierkantig­e gesigvorm se harde lyne versag. Jy kan ook ’n snor met ’n voller vertikale kenstreep probeer om die vierkantig­e kaak te komplement­eer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa