Huisgenoot

OVAAL

David Beckham (voormalige sokkerspel­er)

-

Ovaal gesigvorms het ’n ken wat effens smaller as die voorkop is met geen harde lyne nie. Hierdie gesigvorm lyk goed met die meeste style.

Probeer ’n stoppelbaa­rd wat netjies gesny is om die gesigvorm te beklemtoon.

Anders kan jy net ’n volle snor oor die bolip of ’n sirkelvorm­ige baard met effens langer hare onder dra.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa