Huisgenoot

Scott Disick

(werklikhei­dsTV-ster)

-

’n Ronde gesigvorm het gewoonlik ’n ronde en gladde ken met geen definitiew­e lyne nie. Hou die hare welig aan die ken en dra ’n snor met dun kante wat met die voller baard verbind. Dit skep die illusie van ’n smaller gesig. Vir diegene wat nie ’n volle baard kan kweek nie, kweek ’n vertikale strook aan die ken en om die kakebeenly­n.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa