Huisgenoot

Vorming en skeer k

-

r STAP 1: Behandel die vel voor jy skeerer deur dit te reinig en skrop. STAP 2: As jou baard lank is, knip dit eersers so-sodat die hare oral dieselfde lengte is. Fatsoeneer daarna jou baard met ’n snoeitoest­el – dit sal vir korter hare sorg en ’n definitiew­e vorm aan jou baard gee. STAP 3: Gaan die strook op jou lem na voor jy skeer. As dit verbleik of stomp is, moet jy dit met ’n nuwe een vervang. Wend skeerroom, -jel of -seep aan aan die deelel waar jy wil skeer. STAP 4: Skeer eers in die rigting waarin die hare groei en daarna in die teenoorges­telde rigting vir ’n gladde eindresult­aat. Spoel die lem af namate jy skeer om enige oortollige produkte te verwyder. STAP 5: Wanneer jy klaar is, spoel die geskeerde deel met koel water af. Druk droog en wend naskeermid­del aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa