Huisgenoot

REGHOEKIG

Russell Brand (akteur)

-

Reghoekige gesigte word gekenmerk deur ’n langer gesigvorm met ’n sterk kakebeen wat net so wyd soos die voorkop is. Dra ’n volle baard wat korter onder en langer teen die kante is om die manlikheid van die gesig te komplement­eer. Hou die snor kort. Jy kan ook ’n dun strook op die ken probeer om die gesig se sterk lyne te beklemtoon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa