Huisgenoot

HIERDIE HART BRAND LIEFDE

- – JACO HOUGH-COETZEE

ELIZMA THERON

Dié album se openingsni­t, Marilyn Monroe, is reeds ’n treffer. Skoonheid straal van binne na buite, vertel Elizma oor die snit. “Jy moet jou innerlike Marilyn loslaat.” Kenmerkend van dié sangeres wissel die snitte tussen pop, rock en country met hoofsaakli­k dansritmes. Op ’n dieper vlak is dit Sarajevo Cello en Wasem van My Asem wat met ’n simfoniese aanslag beïndruk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa