Huisgenoot

Karakterbo­u wag dié week op jou

-

Dit kan ’n uitdagende week wees, veral as jy ’n Tweeling is wat daarvan hou om ongebonde deur die lewe te gaan. Verantwoor­delikhede kan jou inperk, of dit nou weens ’n swaar werklading, familiever­pligtings of ’n onbuigsame rooster is. Dis ’n week waarin jy dalk gedwing sal voel om jou te verbind en waarskynli­k by reëls en regulasies moet hou. Dit lyk dus asof ’n bietjie karakterbo­u op jou wag. GELUKKIGE NOMMERS 52, 12, 29, 9, 49, 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa