Huisgenoot

TWEELING: DIE GOEIE EN SLEGTE EIENSKAPPE

-

Op hul bes is Tweelinge interessan­t en geestig. ’n Afgeronde Tweeling kom met almal oor die weg. ’n Tweeling wat fyn ingestel is, is aanpasbaar en dartel deur die lewe. ’n Op-en-wakker Tweeling is goed ingelig. Op hul slegste kan ’n Tweeling soms spekskiet. ’n Ongebalans­eerde Tweeling is verstrooid en sku vir verbinteni­s. ’n Verveelde en ontevrede Tweeling raak vinnig ontstem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa