Huisgenoot

KYKNET

-

VIR ALTYD

Romantiese komedie. Nina en Hugo was as kinders beste pelle, maar verloor kontak. ’n Dekade later daag hy by sy ouerhuis op. Dis die vooraand van Nina se troudag. Toe sy voor die kansel gelos word, fuif hulle saam en beland op ’n vliegtuig na Mauritius. Donnalee Roberts en Ivan Botha (foto).

SATERDAG 16 JUNIE 21:00 2016. 100 MIN. O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa